Petro - Ekseem

12 Oktober 2005, Ja en ek is weer hier. Net vir 'n opvolg besoek by Dr Hardie en natuurlik om vir die dames by die kliniek te sien, room en sepies te koop.

Hierdie dames is wonderlike terapeute, vriendelik soos altyd en dit is lekker om net in te loer. Ek het ekseem. Dr Hardie is die dokter wat my gehelp het, ek het ook vir my die Derma Lamp aangeskaf, Johnny wat dit vervaardig en verkoop het wonderlike diens aan my gelewer. Hierdie lamp is die beste, met die rome en sepies voel ek wonderlik, dit help waaragtig. Baie dankie aan almal wat deel oor my probleem gehad het, ek voel soos 'n "million dollars", mag julle geseën word.

Pin It