P Snyman - Ekseem

Net 'n kort briefie om te sê hoe ek voel na my 5de behandeling met Ultra Violet bestraling tesame met die aanwending van Classique room.

My vel voel sag en nie meer so geirriteerd soos aan die begin van die behandeling nie. In die oggende staan ek nou op sonder dat die bed, soos voorheen, vol los velletjies gelê het en dit kompleet gelyk het soos 'n slang se vervel plek. Ek vind regtig baat by die behandeling tesame met u terapeute se professionele optrede waarvoor ek u hartlik dank.

Pin It